MEDIA
We are now bonded members of SATSA, the body that regulates tour operators in South Africa.
Artikels oor Rover Tours se Pekanneut Toer is onlangs in die Farmbiz en Farmlink tydskrifte gepubliseer. Klik op die foto om die artikels te sien.
Articles on Rover Tour's pecan tour was recently published in the Farmbiz and Farmlink Magazine's. Please click on the pictures to see the articles.
ROVIC LEERS - KUHN & KRONE TOUR FEEDBACK
Rover Tours was die onlangse Rovic Leers - Krone en Kuhn Toer behartig. Dit was voorwaar 'n wonderlike ervaring gewees. Kosie Loubsher, 'n koring produsent van die Wes Kaap, vertel meer van sy ervaring.